Loading...

Stroomkonsert: Musicula bied aan

Categories: ,

R100.00 BTW ingesl.

Loading...

Beskrywing

Musicula is ’n musiekontwikkelingsprogram vir klein kinders. Dit gebruik klank as medium om kinders tussen 1 en 7 jaar oud holisties en multisensories op elkeen se unieke grootwordpad te begelei en op dié wyse mylpale te bereik wat nodig is vir skoolgereedheid. Klasse word tydens elke skoolkwartaal weekliks by die Afriforum Teater aangebied.

AANLYN: Vir slegs R100 kan jy die vertoning van Musicula bied aan: ‘n Feeskonsert, die Karnaval se gebeure meemaak – waar jy jou ookal op aarde bevind. Koop fisiese bywoningskaartjie hier.

Nota: Hierdie stroomkaartjie is aan jou profiel gebonde, daarom kan jy net een kaartjie op ‘n slag koop. Indien jy vir ‘n ander persoon wil koop, kontak ons gerus by pieter@dappermedia.co.za