Loading...

Beeskraal-CD-bekendstelling

Categories: ,

R120.00 BTW ingesl.

49 in voorraad

Loading...

Beskrywing

Die gewilde groep Beeskraal stel hulle 14de vollengte album Afrikana Osbloed bekend. Die groep se nuutste enkelsnit “Storm” verskyn ook op die album. “Storm” handel oor die liefde en is diep en hartroerend. Beeskraal is al 21 jaar in die bedryf en is reeds met heelwat toekennings bekroon.