Wilder as die wildtuin 07/08 11:00

7th Augustus 2021 11:00 vm - 12:00 nm AfriForum Teater, Greenlyn Village Sentrum, Menlo Park 0081

Wilder as die wildtuin

Voeg in mandjie


Selma die Springbok vat die maatjies op ’n toer deur die wildtuin en stel hulle voor aan ’n renoster, ’n olifant, ’n meerkat en ’n leeu. Hierdie interaktiewe produksie is opvoedkundig en leer kinders tussen die ouderdom van twee en agt meer oor die natuur, diere en natuurbewaring.

Datum: 7th Augustus 2021 11:00 vm - 12:00 nm

Slegs 50 kaartjies beskikbaar

Prys: R45 p/p

Plek: AfriForum Teater, Greenlyn Village Sentrum, Menlo Park 0081

(Bring jou kaartjie, uitgedruk of digitaal, saam en wys dit by die deur om toegang tot die geleentheid te kry.)