Reynardt Hugo – Soldaat

21st Augustus 2021 3:00 nm - 4:30 nm AfriForum Teater - Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en 13de straat Menlopark, 0081

Reynardt Hugo – Soldaat

Voeg in mandjie


In sy outobiografie Soldaat vertel Reynardt sy boeiende verhaal oor sy verslawings en sy reis om dit te oorkom. Dit is ’n verhaal van tragedie en nederlae, maar ook van hoop. Kom luister na sy verhaal (en ’n paar liedjies) terwyl hy jou motiveer en inspireer

Datum: 21st Augustus 2021 3:00 nm - 4:30 nm

Slegs 50 kaartjies beskikbaar

Prys: R150.00 p/p

Drag: Semi formeel

Plek: AfriForum Teater - Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en 13de straat Menlopark, 0081

(Bring jou kaartjie, uitgedruk of digitaal, saam en wys dit by die deur om toegang tot die geleentheid te kry.)