Kruis van Liefde-videovertoning

11th Junie 2021 5:30 nm - 7:30 nm AfriForum Teater - Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en 13de straat Menlopark, 0081

Kruis van liefde-videovertoning

Voeg in mandjie


 

Datum: 11th Junie 2021 5:30 nm - 7:30 nm

(Aankoms om 17:30, vertoning om 18:00)

Slegs 80 kaartjies beskikbaar

Prys: R175.00 p/p

Drag: Formeel

Plek: AfriForum Teater - Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en 13de straat Menlopark, 0081

(Bring jou kaartjie, uitgedruk of digitaal, saam en wys dit by die deur om toegang tot die geleentheid te kry.)