Doep is nie dood nie | 12 Junie

12th Junie 2021 3:00 nm - 4:00 nm AfriForum Teater - Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en 13de straat Menlopark, 0081

Doep is nie dood nie | 12 Junie

Jannie du Toit bring hulde aan Koos du Plessis se onsterflike liedjies asook van sy gedigte en tekste. Meer as 30 jaar ná sy afsterwe word dit duidelik hoe lewend en relevant sy siening van die lewe steeds bly, hoe treffend sy liedkuns is. Jannie sit hiermee sy werk voort om Koos se musiek by ’n volgende geslag te laat voortleef.


 

Datum: 12th Junie 2021 3:00 nm - 4:00 nm

Slegs 100 kaartjies beskikbaar

Prys: R150.00 p/p

Drag: Semi formeel

Plek: AfriForum Teater - Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en 13de straat Menlopark, 0081

(Bring jou kaartjie, uitgedruk of digitaal, saam en wys dit by die deur om toegang tot die geleentheid te kry.)

Kaartjiesoort Tickets left Prys Maandjie
Doep is nie dood nie | Pensioenarisse R120.00 p.p | 12 Junie 87 R120.00 BTW ingesl.

Voeg in mandjie

Doep is nie dood nie | 12 Junie 80 R150.00 BTW ingesl.

Voeg in mandjie