Die Wyn Boer | La Boucher

18th Augustus 2021 6:30 nm - 8:30 nm AfriForum Teater - Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en 13de straat Menlopark, 0081

Kom proe vyf van La Boucher se wyne en geniet ’n optrede deur Riaan Benadé. Drie van hierdie wyne is deel van La Boucher se nuwe oesjaar wat ook op dié dag bekendgestel gaan word.

 

Voeg in mandjie

 

Datum: 18th Augustus 2021 6:30 nm - 8:30 nm

Slegs 50 kaartjies beskikbaar

Prys: R380 p/p

Plek: AfriForum Teater - Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en 13de straat Menlopark, 0081

(Bring jou kaartjie, uitgedruk of digitaal, saam en wys dit by die deur om toegang tot die geleentheid te kry.)