Boekvoorlesing: Prinsessie en die Boekeman

11th September 2021 10:00 vm - 11:00 vm AfriForum Teater - Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en 13de straat Menlopark, 0081

Boekvoorlesing: Prinsessie en die Boekeman

Voeg in mandjie


Datum: 11th September 2021 10:00 vm - 11:00 vm

Slegs 50 kaartjies beskikbaar

Prys: R50.00 (Sluit ‘n kolwyntjie in)

Drag: Prins, en- Prinsessie drag

Plek: AfriForum Teater - Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en 13de straat Menlopark, 0081

(Bring jou kaartjie, uitgedruk of digitaal, saam en wys dit by die deur om toegang tot die geleentheid te kry.)