Dapper Media - 'n Vermaaklikheidsplatform met styl!
Dapper Media is in 2018 gestig as ‘n alternatiewe platform waarop gehalte-inhoud aangebied word. Dit is ‘n platform waar mense met ‘n liefde en passie vir die film,- musiek,- en vermaaklikheidsbedryf kan bymekaarkom.